Onbeskryflike Aktiwiteitsboek vir Kinders: 150+ Raaisels, Legkaarte, Blokkiesraaisels SB
R129,56
10 in stock
Meer as 150 raaisels, STEM-eksperimente en blokkiesraaisels om die brein te toets en geloof te bou terwyl kinders meer oor God en die wetenskap leer.
Die Onbeskryflike Aktiwiteitsboek vir Kinders kombineer Bybelse waarhede en wetenskaplike feite om kinders ure lank besig te hou en is ‘n gesonde alternatief vir skermtyd.
Die prettige aktiwtieite help kinders om God se skepping op ‘n nuwe en opwindende manier te verken. Hierdie geloofsgebaseerde aktiwiteitsboek dek ‘n verkeidenheid van onderwerpe – van virusse tot maantuie en van die liggaam tot vulkane.
Kenmerke:
• 150+ raaisels, STEM-projekte, eksperimente inkleurprente en logika-speletjies
• STEM-gebaseerde projekte hou voordele in – dit stimuleer kreatiwiteit, kritiese denke en kognitiewe ontwikkeling
• Helder en kleurvolle kunswerk op elke bladsy sal verveelde kinders tuis en op die langpad besig hou
• 10 punt-lettertipe
Aktiwitiete:
• Doolhowe, raaisels, en logikaspeletjies
• Woordsoeke, blokkiesraaisels, inkleurbladsye en tekenoefeninge
• Eenvoudige wetenskap-eksperimente en -projekte
• Kreatiewe voorstelle om mense in hul gemeenskap en die res van die wêreld te help
• En nog vele meer!
Dimensions | 12 × 253 × 202 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
Amplified Outreach Bible (Paperback)
In stock
An Unexpected Revival: Experiencing God’s Goodness Through Disappointment & Doubt PB
In stock
An Unexplainable Life: Recovering The Wonder And Devotion Of The Early Church (Acts 1-12)(Paperback)
In stock
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
In stock
Psalms: Worshiping The One True God (MacArthur Bible Studies)(Paperback)
In stock
The Unexplainable Church: Reigniting The Mission Of The Early Believers: A Study Of Acts 13-28 PB
In stock