‘N Nuwe More (Sagteband)

R150,61

Add R1400,57 to cart and get free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: May 7, 2025 – May 9, 2025
SKU: 9781431616596 Categories: , ,
Description

Voordat Christus haar aangespreek het as “my dogter”, voor sy genesing gesteel het deur aan die punt van sy kleed te raak, was sy ’n vrou met ’n hart wat gebloei het …
Elianna word as jong meisie verteer deur skuldgevoelens. Haar enigste boetie sterf terwyl sý na hom moes kyk. Sy probeer vergifnis verdien deur haar werk in haar pa se materiaal-besigheid en deur vir die gesin te sorg. Ná nog ’n tragedie is Elianna in beheer van die besigheid en haar ta­lent as ontwerper bring groot sukses, maar nooit die vrede waarna sy hunker nie. Wanneer haar wêreld aan skerwe spat, verbreek sy haar verlowing aan die enigste man wat sy ooit sal liefhê. Dan kom die hartverskeurende siekte wat haar isoleer en alles wat sy oorgehad het van haar af wegvat.
In Tessa Afshar se ’n Nuwe môre lyk dit vir Elianna of daar geen einde aan haar lyding is nie. Dan hoor sy van die Man wat deur blote aanraking genesing kan bring. Is dit moontlik vir een Man om ná soveel jare van lyding en teleurstelling die wonde van die liggaam én die siel te genees?

Additional information
Dimensions 21 × 210 × 140 cm
Audience

Language

Stock

Author

Shipping & Delivery