My Tyd met God: Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid – 365 Dagstukke (Sagteband)
R149,65
10 in stock
Die daaglikse lewe kan uitdagend wees; ons aandag word maklik afgelei deur soveel dinge wat belangrik lyk. Maar om die lewe te leef wat God vir jou beplan het, moet jy tyd maak vir dit wat die belangrikste is, en die fondament van ’n vervulde lewe – jou verhouding met Hom. Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm My tyd met God: : Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid, 365 dagstukkies wat die leser intieme insig gee in Joyce se geestelike reis. Met hierdie boek bied sy ’n praktiese manier om tyd saam met God deur te bring. Die dagstukkies bevat oordenkings wat spruit uit Joyce se lewe, opbouende verklarings en relevante Skrifgedeeltes om groter nabyheid met God aan te moedig. Die Bybelverse en persoonlike stories wat sy deel sal jou help om groter vreugde en vrede te ervaar danksy jou spesiale tyd met God. Jy sal meer doeltreffend deur die lewe kan gaan, beter besluite kan neem en die wonderlike lewe wat jy bestem was om te hê, vir jouself toe-eien.
Dimensions | 20 × 190 × 140 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
10 in stock
Amplified Outreach Bible (Paperback)
10 in stock
An Unexplainable Life: Recovering The Wonder And Devotion Of The Early Church (Acts 1-12)(Paperback)
10 in stock
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
10 in stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
10 in stock
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
10 in stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
10 in stock
The Unexplainable Church: Reigniting The Mission Of The Early Believers: A Study Of Acts 13-28 PB
10 in stock