My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters (Sagteband)

R129,56

Add R780,89 to cart and get free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: May 7, 2025 – May 9, 2025
SKU: 9780638009460 Categories: , ,
Description

Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lĂȘ deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!

Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word – perfek om iemand se dag op te kikker.

‱ Bekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.
‱ 40 volblad-illustrasies.
‱ 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.
‱ Dik hoĂ«kwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
‱ Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
‱ Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.

Additional information
Dimensions 11 × 257 × 184 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery