Leef Vry: 366 Oordenkings (Hardeband)
R278,00
Word in 366 dagstukke opnuut verseker van die vryheid wat joune is in Christus en wees vry om te floreer, lief te hĂȘ, te leer en te rus.
19 in stock
Hou vrees vir die verlede, hede en toekoms jou gevange met spyt, stres en onsekerheid?
Die 366 dagstukke in Leef Vry: 366 Oordenkings Oor Ware Vryheid – Deur Totale Oorgawe Aan God sal jou lei tot ân dieper verstaan van die lewe wat joune is deur Jesus se kruisdood. Hierdie daaglikse oordenkings, vrae, gebede en vrae om oor na te dink, sal jou uitdaag, inspireer en bemoedig terwyl jy die vryheid ontdek wat joune is in God, maak nie saak in watter seisoen jy is of wat jou omstandighede is nie.
Dag een tot vyf bevat ân Skrifgedeelte en oordenking, terwyl dag ses vrae bevat oor die voorafgaande vyf dae se dagstukke. Dit kan vir persoonlike of groepstudie gebruik word. Dag sewe fokus daarop om hierdie waarhede in jou lewe toe te pas deur gebed of jou eie dagboekinskrywings.
Kom ervaar self wat dit beteken om vrygemaak te wees van vrees sodat jy kan voel, vra, floreer, volg, liefhĂȘ, leer, gee, rus, misluk en droom.
Dimensions | 197 × 150 × 24 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
In stock
Geskep om te Droom: Die 6 fases wat God gebruik vir geloofsgroei (Sagteband)
In stock
Grense: Wanneer Om Ja te SĂȘ en Hoe Om Nee Te SĂȘ Om Beheer Te Neem Van Jou Lewe SB
In stock
Oorvloedige Liefde: 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde Grootdruk (Hardeband)
In stock
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
In stock
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
In stock
ESV Expository Commentary Volume 5: Psalms – Song of Solomon (Hardcover)
R1679,00