Kolossense Bybelstudie (Sagteband)
R99,43
10 in stock
Is Jesus regtig wie Hy gesĂȘ het Hy is? Die dilemma waarmee die gemeente in Kolosse geworstel het, eggo vandag nog in die kerk en wĂȘreld.
In Kolossense â ân Bybelstudie ondersoek Riekert Botha die identiteit van Christus in ân vers-vir-vers-bespreking van die Bybelboek Kolossense. Paulus het aan die gemeente in Kolosse geskryf om die waarheid omtrent Jesus Christus te bevestig sodat hulle enige misleiding deur vals leraars sou kon herken. Die 8 studies gee agtergrond oor Paulus se verhouding met die gemeente, asook die redes vir sy brief aan hulle. Elke hoofstuk eindig met vrae en aan die einde van die Bybelstudie is daar ân diagram om meer as 25 eienskappe van Jesus wat in die brief voorkom, in te vul. Daar is ook ân blokkiesraaisel met die name van die persone wat in die brief genoem word. Hierdie Bybelstudie is vir groepe of individue.
âą 8 Studies oor die identiteit van Jesus Christus vir groepe en individue.
âą ân Vers-vir-vers-bespreking van die Bybelboek Kolossense met besprekingsvrae en plek om antwoorde neer te skryf.
âą Sluit ân diagram in waarop die 25 eienskappe wat Christus se identiteit beskryf, ingevul kan word, asook ân blokkiesraaisel oor die name van die persone wat in die brief genoem word.
âą Skrywer van die bekende Pleisters vir die siel-reeks.
âą Hersiene uitgawe met nuwe buiteblad.
Dimensions | 6 × 210 × 148 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
Amplified Outreach Bible (Paperback)
In stock
An Unexpected Revival: Experiencing God’s Goodness Through Disappointment & Doubt PB
In stock
An Unexplainable Life: Recovering The Wonder And Devotion Of The Early Church (Acts 1-12)(Paperback)
In stock
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
Elijah, Bible Study Book: Faith and Fire: 7-Session Bible Study (Paperback)
In stock
Exodus :Â Enter God’s Story Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
Hebrews: Jesus is Better Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
In stock