Kan Ek Weet Wat God Se Wil Is? (Sagteband)
R59,25
10 in stock
Hoe kan ek weet wat om te doen? Christene moet daarna streef om lewens te lei wat tot eer van God is, ongeag hulle omstandighede. Maar wanneer ons voor belangrike besluite te staan kom, wonder ons dikwels wat God wil hê ons moet doen.
In Kan ek weet wat God se wil is? deel dr. R.C. Sproul tydlose beginsels om God se wil in ons dag-tot-dag-besluite te ontdek en toe te pas. Hy illustreer ook hoe hierdie beginsels twee belangrike besluite bepaal: die keuse van ʼn beroep en die keuse van ʼn huweliksmaat.
• Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof
• ’n Goeie riglyn om God se wil vir jou lewe te verstaan
• Dit ondersoek vier aspekte van God se wil vir jou lewe, naamlik: die betekenis van God se wil, die betekenis van die mens se wil, God se wil en jou werk, en God se wil en jou huwelik
• ʼn Handige bron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Can I Know God’s Will?
Dimensions | 7 × 154 × 112 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
Amplified Outreach Bible (Paperback)
In stock
An Unexplainable Life: Recovering The Wonder And Devotion Of The Early Church (Acts 1-12)(Paperback)
In stock
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
Bible Word Searches (Paperback)
In stock
Can You Trust the Bible? (Paperback)
In stock
Create In Me A Heart Of Hope Bible Study (Paperback)
In stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock