Die Gebed om Vrede Belofteboek (Sagteband)

R59,25

Your order qualifies for free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: June 25, 2025 – June 27, 2025
SKU: 9780638008654 Categories: , ,
Description

Die lewe is vol onbekende uitdagings en veranderinge wat ons nie op ons eie kan hanteer nie. Dit is hoekom dit belangrik is om die Here se teenwoordigheid te soek – in Hom kan ons vrede, moed en wysheid kry om struikelblokke te oorkom.

Die Gebed om Vrede Belofteboek is ’n sakpas-geskenkboekie met tweekleur-drukwerk en bevat Skrifbeloftes verdeel in byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.

• ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek geïnspireer deur die bekende “Gebed om vrede”.
• Byna 30 temas soos kalmte, volkome vertroue, moed vir vandag en hoop in die Here.
• Tweekleur-drukwerk.
• Sagteband.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Serenity Prayer Promise Book.

Additional information
Dimensions 7 × 177 × 98 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery