Bybelstories vir Beginners: Tydlose verhale vir kleuters (Sagteband)
R300,30
10 in stock
Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir kleuters.
Hierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet, van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.
Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.
• 94 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament
• Helder, lewendige illustrasies wat kinders se verbeelding sal aangryp
• ʼn Woordelys wat moeilike begrippe aan kleuters verduidelik kom agter in die boek voor
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Beginner’s Bible
Related products
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
In stock
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
Hebrews: Jesus is Better Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
The 30-Minute Bible: God’s Story For Everyone (Paperback)
In stock
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
In stock
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
In stock
The Samaritan Woman’s Story: Reconsidering John 4 After #ChurchToo (Paperback)
In stock