2026 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Meisies – Sagteband

R99,43

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

10 in stock

SKU: 9781776477883 Categories: , ,
Description

Die gewilde Skooldagboek 2026 vir meisies is nou selfs beter! Met ‘n nuwe uitleg en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit.

Die kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir voog se handtekening
• Kalender vir 2026, skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad
• Suid-Afrika se volkslied
• Speletjies soos soek die verskille, blokraaie en kopkrappers
• “Hier is ek”-bladsye
• 210 x 142 mm, sagteband

Additional information
Dimensions 12 × 210 × 142 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery