2025 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Seuns – Sagteband

R99,43

Your order qualifies for free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: May 7, 2025 – May 9, 2025
SKU: 9780638009002 Categories: , ,
Description

n Prettige en praktiese 12-maande-dagbeplanner vir laerskool seuns met inspirerende aanhalings, Bybelverse en genoeg plek vir al jou huiswerkopdragte en ander belangrike notas.r.

Die dagbeplanner bevat:
• Inspirerende Bybelverse en aanhalings spesiaal vir seuns
• ’n Kalender vir 2025
• Skoolkwartale vir Suid-Afrika
• ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië
• ’n Lys woorde wat dikwels verkeerd gespel word
• Genoeg plek vir huiswerkopdragte, take, roosters en eksamenroosters, asook plek om jou punte neer te skryf
• Vermenigvuldigingstafels
• 8 bladsye prettige aktiwiteite
• 132 eenkleur-bladsye

Hierdie prettige dagbeplanner sal laerskoolseuns aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.

Additional information
Dimensions 8 × 208 × 140 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery