2025 Dagboek – Dagbeplanner – Die Here is My Krag en My Beskermer – Ringbind

R99,43

Add R57,80 to cart and get free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: May 7, 2025 – May 9, 2025
SKU: 9780638009422 Categories: , ,
Description

Dagbeplanner 2025 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
• Weekbeplanner vir Januarie 2025 tot Desember 2025
• ’n Kalender vir 2025
• ’n Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
• Die Here is My Krag en My Beskermer
• Psalm 28:7
• 118 bladsye

Additional information
Dimensions 15 × 210 × 155 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery