101 Seëninge Vir ’n Gelukkige Lewe Afrikaans Boxed Cards

R89,39

Add R1150,49 to cart and get free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: May 7, 2025 – May 9, 2025
SKU: 6006937166097 Categories: , ,
Description

Dis tyd om op te hou bekommerd wees en te begin lewe! God wil hê ons moet eerder met vreugde in sy teenwoordigheid leef en die lewe vier.
101 Seëninge vir ’n gelukkige lewe bevat 51 volkleur-kaartjies met bemoedigende aanhalings en teksverse wat jou weer moed sal gee vir die lewe. Die kaartjies is aan beide kante gedruk en verpak in ’n klein boksie wat maklik in jou handsak, lessenaarlaai of kar sal pas. Deel die kaartjies een-een met ’n vriendin of kollega, of gee die hele boksie as ’n geskenk. Die veeldoelige kaartjies kan ook gebruik word as ’n boekmerk of om ’n geskenk af te rond.

• Boksie met 51 volkleur-kaartjies, aan beide kante gedruk.
• Bevat 101 inspirerende aanhalings en teksverse.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 Blessings for Joyful Living.

Additional information
Dimensions 27 × 94 × 68 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery