Bybelstories vir Beginners: Tydlose verhale vir kleuters (Sagteband)

In stock

R300,30
Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir kleuters. Hierdie Kinderbybel spog met

Die Aksie-Bybel Helde En Skurke (Sagteband)

In stock

R230,00
Wat maak iemand ’n held? Of wat maak hom ’n skurk? Wanneer ons hulle stories lees, sien ons dikwels party

My Jesus-Storiebybel (Sagteband)

In stock

R219,95
Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige

Bybelstorie-Aktiwiteite (Sagteband)

In stock

R199,87
Die Bybelstorie-aktiwiteitsboek is die ideale manier om ’n liefde vir God se Woord by 5- tot 8-jariges te kweek. 52

Bybelvrae En Antwoorde Vir Kinders (Sagteband)

In stock

R169,74
Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat

Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband)

In stock

R169,74
Hierdie omnibus bestaan uit drie boekies van die immergewilde Pinkenolsie. Dit bring ’n boodskap dat elke mens vir God spesiaal

‘N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel – Vir Kinders (Sagteband)

In stock

R149,65
Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié boek

Snowy 2-In-1 Afrikaans (Sagteband)

In stock

R149,65
Snowy 2-in-1 bevat Angus Buchan se gewilde boeke Snowy en Snowy en sy maats. Die prettige plaasstories is vol waardevolle

Wees ‘N Seun Na God Se Hart (Sagteband)

In stock

R139,60
Vertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God! Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart

Onbeskryflike Aktiwiteitsboek vir Kinders: 150+ Raaisels, Legkaarte, Blokkiesraaisels SB

In stock

R129,56
Meer as 150 raaisels, STEM-eksperimente en blokkiesraaisels om die brein te toets en geloof te bou terwyl kinders meer oor

Die Aksie-Bybel Jesus Se Geboorte: 25 Bybelstories Oor Hoekom Jesus Aarde Toe Gekom Het SB

In stock

R69,30
Deel die verhaal van Jesus se geboorte met kinders tussen 8 en 12 vanuit die oogpunt van 25 getuies wat

Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het (Sagteband)

In stock

R69,30
Begin hierdie jaar ’n nuwe Kersfees-tradisie. Skep herinneringe wat almal in die gesin vir altyd sal koester. Lees die stories

Jesus Maak Harte Heel (Sagteband)

In stock

R59,25
Ouers probeer hul kinders dikwels beskerm teen die seerkry in die wêreld, maar ons kan hulle nie teen alles beskerm

77 Bybelaktiwiteite Vir Kinders (Sagteband)

In stock

R50,22
77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir

77 Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

In stock

R50,22
Kinders tussen 5 en 8 jaar sal dit geniet om op hierdie prettige manier 77 sleutelteksverse in die Bybel te

Wie Is Ek? Aktiwiteitsboek (Sagteband)

In stock

R49,21
Wil jy hê jou 8- tot 12-jarige moet op ’n prettige manier meer oor die Bybel leer? Wie is ek?

Pret Met Syfers: Stories En Aktiwiteite Oor Getalle In Die Bybel (Sagteband)

In stock

R49,21
Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories! In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40

Pret Met Letters: Stories En Aktiwiteite Oor Letters In Die Bybel (Sagteband)

In stock

R49,21
Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories! In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met

Wyse Woorde Vir Klein Hartjies (Sagteband)

In stock

R49,21
Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde

77 Bybelbeloftes Wat Elke Kind Moet Ken (Sagteband)

In stock

R49,21
Plant die saadjies van die Skrif op ’n kreatiewe en kleurvolle manier in jou kinders se hart! 77 Bybelbeloftes wat

’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband)

In stock

R49,21
Leer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af

’n Bangmaak-Storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil (Sagteband)

In stock

R49,21
Leer jou kind om op te staan vir waarin hulle glo – net soos Daniël! ’n Bangmaak-storie: Die Verhaal van

’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona (Sagteband)

In stock

R49,21
Dit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na

Klein Beertjie Leer Om Te Deel (Sagteband)

In stock

R35,16
Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is

Klein Beertjie Vertrou Op God (Sagteband)

In stock

R35,16
Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is

Adam en Eva in die Tuin – Ek Kan Lees (Sagteband)

In stock

R35,15
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer

Jesus Gee die Mense Kos – Ek Kan Lees (Sagteband)

In stock

R35,15
Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer

Klein Beertjie Sing vir God (Sagteband)

In stock

R35,15
Leer jou kleinding hoe om God te loof saam met die dierbare Klein Beertjie wat vir God ’n lied sing

Klein Beertjie Nooi ’n Nuwe Maatjie (Sagteband)

In stock

R35,15
Stel jou kleinding bekend aan die storie van Saggeus en leer hulle wat dit beteken om ander deur God se

Klein Beertjie Ontmoet vir Baba Jesus (Sagteband)

In stock

R35,15
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie