
Shop
Pa’s & Seuns – Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie (Afrikaans, Paperback)
In stock
Original price was: R100,00.R70,00Current price is: R70,00.Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daarÂgestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorÂbeeld vir hulle seuns te wees.
Angus Buchan moedig pa’s in Pa’s & Seuns aan om die verÂhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koesÂter. Die boek moedig terselfÂdertyd ook seuns aan om hul verÂhouding met hulÂle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsÂbande te verÂsterk.
Temas wat in Pa’s & Seuns beÂspreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolÂmodelle, genade en respek, nederigheid teenÂoor hoogmoed, op- ofÂfering, wat maak iemand ’n pa en onversetliÂke liefde.
Pa’s & Seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.