101 Seëninge Vir ’N Lied In Jou Hart (Boxed Cards)

In stock

R90,00
Is jy op soek na iets kleins om ’n vriendin se geskenk af te rond?

101 Seëninge vir ’n lied in jou hart is ideaal vir ’n vriendin, suster, tannie of dogter. Die 101 teksverse en inspirerende aanhalings sal enige vrou se dag opkikker. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.

Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.

101 Seëninge Vir ’N Vreugdevolle Lewe (Boxed Cards)

In stock

Original price was: R90,00.Current price is: R63,00.

Wil jy ’n vriendin bemoedig wat deur ’n moeilike tyd gaan? Wil jy vir ’n geliefde wys jy gee om?

Die 101 teksverse en bemoedigende aanhalings in 101 Seëninge vir ’n vreugdevolle lewe is ideaal om ’n bietjie vreugde te bring vir ’n kosbare vriendin of geliefde. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n bemoedigende kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.

Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.