Wees Oor Niks Besorg Nie (Hardeband)
R248,00
Hoe vind ons vandag kalmte te middel van die chaos? Deur te fokus op Jesus – jou Verlosser! Riekert Botha lei jou in 366 dagstukke om God beter te leer ken sodat jy kan floreer in sy teenwoordigheid.
19 in stock
Is jy op soek na vrede? ’n Kalm oomblik te midde van die chaos? Voel dit of selfs één dag sonder bekommernisse eenvoudig buite jou bereik is?
Riekert Botha se raad om ons woeste wêreld te navigeer, is reguit: Fokus op Jesus. Wanneer jou hele lewe op Hom gefokus is, word jou visie helder, jou prioriteite duidelik en onmoontlike situasies hanteerbaar. Jy kan rus in die wete dat Jesus jou krag is en dat Hy al is wat jy nodig het. Hý is jou stilte in die storm.
Wees oor niks besorg nie is ’n treffer-dagboek met 366 dagstukke wat jou sal lei om elke dag daarop te fokus om Jesus, jou Verlosser, beter te leer ken sodat jy kan groei in ’n meer volwasse volgeling wat ook vir die wêreld sal wys hoekom Jesus ook die antwoord op húl soeke na vrede is.
Dimensions | 227 × 156 × 23 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
In stock
Grense: Wanneer Om Ja te Sê en Hoe Om Nee Te Sê Om Beheer Te Neem Van Jou Lewe SB
In stock
Jy Is Myne Bybelstudie (Sagteband)
In stock
Leef vir die Ewigheid: 366 Grootdruk-Dagstukke (Hardeband)
In stock
Oorvloedige Liefde: 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde Grootdruk (Hardeband)
In stock
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
In stock
Van Vrees na Vertroue: Vir Elkeen Wat Op Soek Is na Sekerheid (Hardeband)
In stock
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
In stock