Wanneer ‘N Geliefde Sterf (Hardeband)

R138,00

40 Dagstukke wat troos bied ná die dood van ’n geliefde – met plek om jou eie gedagtes neer te skryf.

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

19 in stock

Estimated delivery dates: March 24, 2025 - March 26, 2025
SKU: 9781431626373 Categories: , ,
Description

Die dood van ’n geliefde bring intense hartseer mee. Dr. Henk Gous deel in Wanneer ’n geliefde sterf uit sy jare lange ervaring as berader asook sy persoonlike ervaring met die verlies van sy dogter. Hy is daarom ideaal toegerus om jou met wysheid en empatie op hierdie moeilike pad van rousmart te begelei. Elkeen van die 40 dagstukkies het plek om jou eie emosies, vrae aan God, ondraaglike pyn, selfs woede, en enige ander gedagtes neer te skryf. So sal hierdie boekie ’n joernaal wees van jou uniek persoonlike reis na aanvaarding, vertroosting, vrede en vreugde.
Ervaar God se troos en liefde sodat jy uiteindelik weer met vreugde kan leef totdat jy jou geliefdes eendag weer sien.

Additional information
Dimensions 197 × 150 × 10 cm
Audience

Language

Stock

Author

Shipping & Delivery