Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
R99,43
10 in stock
Wonder jy ook soms hoekom slegte dinge met goeie mense gebeur? Waar is God wanneer goeie mense ly?
Ons kan soveel leer uit die verhaal van Job. In Wanneer God stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job verduidelik Johan Smit dat ons, net soos Job, soms ook te staan kom voor tragedies en die ontnugterende gevolge daarvan.
Hierdie Bybelstudie lig in 7 studies die belangrikste temas uit die boek Job uit, soos:
• Waarom gebeur slegte dinge met my?
• Is lyding die straf op sonde?
• Waar kan ’n mens wysheid vind?
• God praat op verskillende maniere.
Johan Smit sluit die Bybelstudie af deur vir gelowiges vandag die doel van lyding te verduidelik, hoe lyding in die Christen se lewe lyk en hoe ’n mens iemand kan help wat deur ’n moeilike tyd gaan.
Wanneer God stilbly is ’n hoopvolle bevestiging dat die lewende God vandag nog in mense se lewens teenwoordig is te midde van moeilike omstandighede.
Dimensions | 7 × 208 × 148 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
7 Feasts (Paperback)
In stock
Create In Me A Heart Of Hope Bible Study (Paperback)
In stock
Elijah, Bible Study Book: Faith and Fire: 7-Session Bible Study (Paperback)
In stock
Exodus :Â Enter God’s Story Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
Promises Kept: A 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
Read This First: A Simple Guide to Getting the Most from the Bible (Paperback)
In stock
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
In stock
The Unexplainable Church: Reigniting The Mission Of The Early Believers: A Study Of Acts 13-28 PB
In stock