Sy Is Myne (Sagteband)
R199,86
10 in stock
1875. Wanneer Kathryn Walsh in die myndorp Calvada aankom, is liefde die laaste ding waaraan sy dink. Haar welgestelde stiefpa het haar weggestuur uit Boston om ’n erflating te kom opeis van ’n oom wat sy nooit geken het nie: ’n klein koerantkantoortjie in die hoofstraat van ’n dorpie vol bordele en kroeë, en ’n skynbaar waardelose myn.
Kathryn besluit om haar oom se koerant weer op die been te bring en bevind haar kort voor lank midde-in ’n storm tussen twee van Calvada se magtigste mans. Kathryn is egter vasbeslote om aan te hou sê – en skryf – waarin sy glo.
Matthias Beck, kroeg- en hotel-eienaar, sien onmiddellik dat die beeldskone, uitgesproke rooikop net so vasberade soos haar oom is. En hy weet haar strewe na geregtigheid kan ook háár dood veroorsaak …
Die aantreklike hotel-eienaar en die eiesinnige juffrou Walsh sien dat hulle tog vir dieselfde ding baklei: ’n dorp waarop hulle trots kan wees. Almal wil graag ryk word in die myndorpie, maar dit is ’n liefde baie kosbaarder as goud wat almal in die dorp uiteindelik sal red.
Dimensions | 25 × 229 × 152 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
Discerning the Voice of God Bible Study Revised: How to Recognize when God Speaks PB
In stock
Elijah, Bible Study Book: Faith and Fire: 7-Session Bible Study (Paperback)
In stock
Exodus :Â Enter God’s Story Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
Hebrews: Jesus is Better Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
Psalms: Worshiping The One True God (MacArthur Bible Studies)(Paperback)
In stock
The Bible Study Youth Edition: A 90-Day Study Of The Bible & How It Relates To You (PB)
In stock
The Unexplainable Church: Reigniting The Mission Of The Early Believers: A Study Of Acts 13-28 PB
In stock