Sterk: Dagstukkies vir ‘n Vreeslose en Passievolle Lewe (Hardeband)
R198,00
Wees sterk! In Sterk nooi Lisa Bevere jou uit om nuwe krag te kry – nie deur harder te probeer of meer te doen nie, maar deur jou verhouding met God te verdiep, Hom beter te leer ken en Hom voorwaardelik te volg. Aan die hand van 90 dagstukkies wat temas soos vernietigende verhoudings, vergifnis, berou, rus, seerkry, verwerping, woede ens. insluit, kan jy die sterk vrou wórd wat jy wil wees.
19 in stock
In Sterk: Dagstukkies vir ‘n Vreeslose en Passievolle Lewe nooi Lisa Bevere jou uit om sterk te wees en nie daarvan weg te skram nie. Ongelukkig kan jy dit nie op jou eie vermag nie – nie eens deur harder te probeer of meer te doen nie. Jou krag lê in God opgesluit. Leer om jou verhouding met God te verdiep, Hom beter te leer ken en Hom onvoorwaardelik te volg. Aan die hand van 90 dagstukkies wat temas soos vernietigende verhoudings, vergifnis, oordeel, vrede, berou, rus, seerkry, woede ens. insluit en uit Skrifverwysings, ‘n Bybelse lering, ‘n gebed en ‘n Ek is sterk-bevestiging bestaan, kan jy die sterk vrou word wat jy graag wil wees.
• 10 hoofstukke van 9 dagstukkies elk
• 11 punt-lettergrootte
• Met ‘n lint om jou plek aan te dui
• Kombineer Bybelse kennis met persoonlike insig en praktiese voorbeelde
• Inspirasie vir vroue van alle ouderdomme
• Ervaar die vreugde om in harmonie met God, ander en jouself te leef
Dimensions | 218 × 158 × 16 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
Geskep om te Droom: Die 6 fases wat God gebruik vir geloofsgroei (Sagteband)
In stock
Leef vir die Ewigheid: 366 Grootdruk-Dagstukke (Hardeband)
In stock
My Allerbeste Vir Sy Hoogste Grootdruk (Sagteband)
In stock
Seisoene Storms en Woestyne: Verstaand die Swaarkry-tye in jou Lewe (Sagteband)
In stock
Van Vrees na Vertroue: Vir Elkeen Wat Op Soek Is na Sekerheid (Hardeband)
In stock
Veilig In Sy Hand: Sien God Se Teenwoordigheid Elke Dag In Ons Lewe Raak (Hardeband)
In stock
Wanneer God Stilbly: ‘n 7-week-Bybelstudie oor Job (Sagteband)
In stock
Joshua (NIV Application Commentary)(Hardcover)
R819,00