Psalms Vir Elke Dag: 365 Dagstukkies (Hardeband)
R280,21
10 in stock
Psalms nooi jou om daagliks jou hart voor God uit te stort. God wil hĂȘ dat jy daagliks openlik en eerlik die goeie Ă©n slegte met Hom moet deel. Dit is wat Psalms so besonders maak. Dit toon hoe die psalmiste met God gepraat het toe hulle gelukkig en tevrede was met hoop in hul harte, maar ook toe hulle bang, moedeloos, kwaad en alleen was.
In Psalms vir elke dag, ‘n 365-dagstukkieboek, nooi Joyce Meyer jou om saam met haar deur die baie bekende boek van Psalms te reis.
Dit sal jou:
âą Nader aan Jesus bring, en
âą Jou die geleentheid bied om die wysheid wat in Psalms opgesluit is, jou eie te maak.
âą Sakpasgrootte: 190 mm x 140 mm
âą 376 pp
âą Pragtige hardeband-boek met lint as boekmerk
âą Lesersvriendelike fontgrootte en uitleg (in pantone-kleur)
Dimensions | 25 × 197 × 145 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
CSB Greek-English Interlinear New Testament (Hardcover)
In stock
CSB Kids Bible (Hardcover)
In stock
Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel
In stock
My LullaBible For Girls (Hardcover)
In stock
The Complete Jewish Study Bible (Hardcover)
In stock
The Friend Who Forgives – Tales That Tell the Truth Book 3 (Hardcover)
In stock
The Picture Bible For Little Ones (Hardcover)
In stock
With Me Always (Hardcover)
In stock