Pa’s & Seuns – Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie (Afrikaans, Paperback)

R100,00

Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daar­gestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voor­beeld vir hulle seuns te wees.

 

Angus Buchan moedig pa’s in Pa’s & Seuns aan om die ver­houding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koes­ter. Die boek moedig terself­dertyd ook seuns aan om hul ver­houding met hul­le pa te koester en so een van dié belangrikste gesins­bande te ver­sterk.

Temas wat in Pa’s & Seuns be­spreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rol­modelle, genade en respek, nederigheid teen­oor hoogmoed, op- of­fering, wat maak iemand ’n pa en onversetli­ke liefde.

Pa’s & Seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.

Add R1500,00 to cart and get free shipping!
Description

Dimensions: 210 x 149 x 14mm (L x W x T)
Format :Paperback
Pages :196
978-1-4316-1234-5

Reviews (0)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pa’s & Seuns – Jou Verlede Bepaal Nie Jou Toekoms Nie (Afrikaans, Paperback)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shipping & Delivery