Op Pad Met God: 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies ‘n Lewe Wat God Eer (Hardeband)

R278,00

Stap in 366 grootdruk-dagstukke saam met Angus Buchan en ontdek die geheim tot ’n waarlik buitengewone lewe.

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

19 in stock

Estimated delivery dates: March 31, 2025 - April 2, 2025
SKU: 9780638008456 Categories: , ,
Description

Wil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy net in God ’n waarlik buitengewone lewe kan hê.
In Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies ‘n lewe wat God eersal jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366 grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus Christus, en jou help om die plan en doel te ontdek wat Hy vir jou lewe het. Jy sal opnuut besef die grootste seën kom wanneer jy voluit vir Hom leef.

• Topverkoper-outeur en bekende evangelis.
• 366 grootdruk-dagstukke.
• Hardeband met merklint.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Living God’s Way.

Additional information
Dimensions 220 × 150 × 23 cm
Audience

Language

Stock

Author

Shipping & Delivery