Moed Vir Elke Dag: Maak Elke Dag Jou Beste Dag – 365 Dagstukkies (Hardeband)
R250,08
10 in stock
Met die konstante eise en druk van die daaglikse lewe, kan dit moeilik wees om tot stilstand te kom en God te ervaar. Topverkoperskrywer Joyce Meyer se praktiese manier van onderrig in hierdie geestelike oordenkings vir 365 dae sal jou aanmoedig om tyd vir jouself te maak sodat jy Moed vir Elke Dag kan ontvang!
Ontvang elke dag nuwe genade en seëninge wanneer jy tyd saam met God spandeer: terwyl jy sy Woord lees, luister en bid om sy leiding. Wanneer jy dit doen, sal God jou versterk en jou in staat stel om die lewe met wysheid en vrede in jou gemoed te hanteer, in plaas daarvan om bloot die dag agter die rug te probeer kry.
God sal jou deur moeilike tye verkwik en bemagtig met geduld en hoopvolle verwagting op die goeie dinge wat Hy vir jou beplan.
Hierdie boek met dagstukke vir die hele jaar het ook ‘n pragtige ontwerk en omslag, en is die ideale geskenk vir die vrou in jou lewe.
Verkoopspunte:
• Bekende en gerespekteerde topverkoperskrywer
• Lojale lesersaanhang
• 365 voorsien daaglikse moed en krag
• Ideale geskenk
• 140 x 190 mm, hardeband met pragtige afwerkings
Dimensions | 23 × 197 × 140 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel
In stock
CSB Charcoal Hardcover Grace Dyslexia Friendly Bible Large Print
In stock
CSB White Hardcover Everyday Study Bible
In stock
Die Bybel In Praktyk Rooi En Swart Hardeband Studiebybel
In stock
Love Patience Kindness (2 Fruits Of The Spirit Series)(Hardcover)
In stock
The Bible Study Kids (Hardcover)
In stock
The Complete Jewish Study Bible (Hardcover)
In stock
With Me Always (Hardcover)
In stock