Leef Vry: 366 Oordenkings (Hardeband)
R280,21
10 in stock
Hou vrees vir die verlede, hede en toekoms jou gevange met spyt, stres en onsekerheid?
Die 366 dagstukke in Leef Vry: 366 Oordenkings Oor Ware Vryheid – Deur Totale Oorgawe Aan God sal jou lei tot ’n dieper verstaan van die lewe wat joune is deur Jesus se kruisdood. Hierdie daaglikse oordenkings, vrae, gebede en vrae om oor na te dink, sal jou uitdaag, inspireer en bemoedig terwyl jy die vryheid ontdek wat joune is in God, maak nie saak in watter seisoen jy is of wat jou omstandighede is nie.
Dag een tot vyf bevat ’n Skrifgedeelte en oordenking, terwyl dag ses vrae bevat oor die voorafgaande vyf dae se dagstukke. Dit kan vir persoonlike of groepstudie gebruik word. Dag sewe fokus daarop om hierdie waarhede in jou lewe toe te pas deur gebed of jou eie dagboekinskrywings.
Kom ervaar self wat dit beteken om vrygemaak te wees van vrees sodat jy kan voel, vra, floreer, volg, liefhê, leer, gee, rus, misluk en droom.
Dimensions | 24 × 197 × 150 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Groen Hardeband Verklarende Studiebybel
In stock
CSB Apologetics Study Bible For Students (Hardcover)
In stock
CSB Charcoal Hardcover Grace Dyslexia Friendly Bible Large Print
In stock
CSB Men Of Character Bible Cloth Over Board Grey (Hardcover)
In stock
CSB White Hardcover Everyday Study Bible
In stock
The Bible Study Kids (Hardcover)
In stock
The Friend Who Forgives – Tales That Tell the Truth Book 3 (Hardcover)
In stock
Understanding The Bible As A Whole (Church Answers Resources)(Hardcover)
In stock