Krag Vir Elke Dag (Hardeband)
R248,00
Wanneer jy uitgeput en oorweldig voel deur stres en onsekerheid, sal hierdie 366 dagstukke jou aanmoedig om krag en hoop by God te vind.
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
19 in stock
Estimated delivery dates: March 24, 2025 - March 26, 2025
Description
Voel dit of die eise van die lewe jou wil oorweldig? Smag jy na ’n plek waar jy kan wegkom van daaglikse stres en spanning, en onsekerheid oor die toekoms?
Topverkoper-outeur Milanie Vosloo wéét dat die lewe soms elke druppel energie uit ’n vrou tap. Die 366 bemoedigende dagstukkies met ’n Skrifaanhaling, oordenking en kort gebed sal vroue opnuut verseker dat God die enigste Bron is wat hulle volkome kan versterk.
Krag vir elke dag moedig vroue aan om hul angs en onsekerheid te verruil vir God se ewige, onuitputbare krag.
Additional information
Dimensions | 197 × 150 × 24 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Shipping & Delivery
Related products
‘N Veilige Vesting (Sagteband)
In stock
R198,00
’n Hart Soos Jesus s’n: 365 Dagstukke vir Elkeen Wat Voluit in Jesus Se Voetspore Wil Stap HB
In stock
R278,00
Ons Vader Bybelstudie: ‘n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)
In stock
R148,00
Oorvloedige Liefde: 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde Grootdruk (Hardeband)
In stock
R278,00