Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid Grootdruk (Hardeband)
R280,21
10 in stock
In hierdie tweede Suider-Afrikaanse uitgawe van Jesus Roep Jou: Geniet Vrede In Sy Teenwoordigheid, ‘n 366-dagstukkieboek in Grootdruk, word jy uitgenooi om daagliks tyd in God se teenwoordigheid deur te bring. Deur middel van oordenkings en Skrifgedeeltes bring New York Times-topverkoperskrywer Sarah Young Jesus se boodskap van vrede na jou vandag, en ook elke dag.
Deur daagliks tyd te spandeer in die teenwoordigheid van ons Verlosser met die bekende en geliefde dagstukke in Jesus Roep Jou sal jy:
• Getroos voel deur woorde van hoop en bemoediging
• Verseker word van Jesus se oneindige liefde vir jou
• Onderskragende leiding gebaseer op die Skrif ontvang
• Jou geloof deur die lees van Bybelverse versterk
• Jesus daagliks ontmoet deur ‘n oordenking gebaseer op God se Woord
Geskryf asof Jesus self direk met jou praat, nooi Jesus Roep Jou jou uit om vrede te ervaar in die teenwoordigheid van die Verlosser wat altyd by jou is.
Dimensions | 25 × 222 × 170 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
BSB Berean Study Bible Blue (Hardcover)
In stock
CSB Every Day With Jesus Daily Bible Floral (Hardcover)
In stock
CSB Explorer Bible For Kids (Hardcover)
In stock
CSB Greek-English Interlinear New Testament (Hardcover)
In stock
Living Water: Studies in John 4 (Hardcover)
In stock
The Friend Who Forgives – Tales That Tell the Truth Book 3 (Hardcover)
In stock
The Storm That Stopped – Tales That Tell the Truth Book 10 (Hardcover)
In stock
Understanding The Bible As A Whole (Church Answers Resources)(Hardcover)
In stock