Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing (3 Vrugte Van Die Gees Reeks)(Hardeband)
R99,43
10 in stock
Vrugte van die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.
Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.
Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.
Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hul lewens. Dit help ook ouers om hul kinders Bybelse waarhede te leer.
Verkoopspunte:
• Helder en kleurvolle illustrasies
• Geestelike waarhede word prettig oorvertel
• Inhoud moedig familiegesprekke, besprekings en Bybelse lering aan
• Van waarde vir ouers en kinders
• Perfekte geskenk
• 200 x 200 mm hardeband, volkleur, goeie kwaliteit
Dimensions | 7 × 207 × 205 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
BSB Berean Study Bible Blue (Hardcover)
In stock
CSB Every Day With Jesus Daily Bible Floral (Hardcover)
In stock
CSB Greek-English Interlinear New Testament (Hardcover)
In stock
CSB Men Of Character Bible Cloth Over Board Grey (Hardcover)
In stock
The Friend Who Forgives – Tales That Tell the Truth Book 3 (Hardcover)
In stock
The Picture Bible For Little Ones (Hardcover)
In stock
The Storm That Stopped – Tales That Tell the Truth Book 10 (Hardcover)
In stock