God Se Wonderbaarlike Genesingskrag (Sagteband)
R99,43
10 in stock
Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Groot wonderwerke, soos genesing van terminale siekte en kreupelheid?
Isak Burger vertel in God se wonderbaarlike genesingskrag 11 verstommende ware verhale van gewone mense vir wie daar opreg gebid is en wat bonatuurlik genees is. Saam met die ware verhale van mense wat persoonlik wonderbaarlike wonderwerke beleef het, praat Isak oor die aard van wonderwerke, wonderwerke in die Bybel en die mite dat God en die wetenskap altyd teenoor mekaar gestel moet word.
Dié ware verhale van bonatuurlike genesings sal elkeen wat dit lees, verseker dat jý as gelowige Hom ook kan vra om die onmoontlike te doen. Soms sê Hy ja …
God se wonderbaarlike genesingskrag getuig van die genade, liefde en genesingskrag van God – Hy wat gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde is.
Dimensions | 8 × 210 × 148 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
7 Feasts (Paperback)
In stock
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
Psalms: Worshiping The One True God (MacArthur Bible Studies)(Paperback)
In stock
The Armor Of God: Bible Study Book With Video Access (Paperback)
In stock
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
In stock
The Gospel Of Mark Bible Study (Paperback)
In stock