Ek Bid Vir Jou (Hardeband)
R119,52
10 in stock
Ek Bid vir Jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver ‘n ma se liefde strek.
Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg ‘n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.
Ek Bid vir Jou is vol pragtige, volkleur kunswerk deur Frank Endersby, met ‘n gebed op elke dubbelblad.
Hierdie boek is ideaal vir voorlees deur ouers vir hul kinders voor slaaptyd, as ‘n beginpunt vir ‘boekevat’ of stiltetyd.
Verkoopspunte:
• Kindervriendelike formaat: 254 mm x 245 mm
• 32 pp
• Pragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies
• Opregte en eenvoudige gebede
• Fonttipe opgedateer, sodat dit ideaal is vir voorlees en vir kinders wat self begin lees
Dimensions | 6 × 262 × 258 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
CSB Apologetics Study Bible For Students (Hardcover)
In stock
CSB Explorer Bible For Kids (Hardcover)
In stock
CSB Hardcover Grace Dyslexia Friendly Bible for Kids
In stock
CSB She Reads Truth Bible Poppy Linen (Hardcover)
In stock
The Bible Study Kids (Hardcover)
In stock
The Complete Jewish Study Bible (Hardcover)
In stock
The Friend Who Forgives – Tales That Tell the Truth Book 3 (Hardcover)
In stock
The Picture Bible For Little Ones (Hardcover)
In stock