Die Ware En Unieke Jy: Vry Van Vergelyking (Sagteband)
R250,08
10 in stock
In ‘n samelewing waar fronte voorgehou word en ons soos almal wil wees om in te pas, is dit tyd om ontslae te raak van die behoefte om jou met ander te vergelyk en aan ander se eise te voldoen.
God het aan jou unieke talente gegee sodat jy sy doel vir jou lewe kan vervul. Miskien het jy nog nie jou unieke talente ontdek nie. Neem die eerste stap en vra God om dit wat jou spesiaal en uniek maak aan jou uit te wys. Elke mens verskil immers: vir sommiges het hy leierskapseienskappe gegee; vir ander die gawe om musiek te komponeer. Laat God dan toe om jou unieke talente te gebruik en jou van binne te omvorm om iets kragdadig te doen. Jy sal boonop rus vind in dié wete: God het jou lief net soos jy is.
Verkoopspunte:
• Bekende en gerespekteerde topverkoperskrywer
• Lojale lesersaanhang
• Relevante onderwerp vir hedendaagse tyd
• Die ideale geskenk vir alle ouderdomme (insluitend vir Moedersdag)
• 222 x 152 mm, sagteband
Dimensions | 16 × 222 × 152 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
An Unexpected Revival: Experiencing God’s Goodness Through Disappointment & Doubt PB
In stock
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
In stock
Geseënd Is Julle Bybelstudie (Sagteband)
In stock
Psalms: Worshiping The One True God (MacArthur Bible Studies)(Paperback)
In stock
The 30-Minute Bible: God’s Story For Everyone (Paperback)
In stock
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
In stock
The Unexplainable Church: Reigniting The Mission Of The Early Believers: A Study Of Acts 13-28 PB
In stock