“Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)” has been added to your basket. View basket
Die Meesterstuk (Sagteband)
R301,30
Add R1265,98 to cart and get free shipping!
10 in stock
Estimated delivery dates: August 12, 2025 – August 14, 2025
Description
Roman Velasco is ’n suksesvolle Los Angeles-kunstenaar wat oënskynlik alles het wat sy hart begeer – ʼn groot herehuis, geld, vroue en roem. Slegs Grace Moore, sy teësinnige nuwe assistent, weet hoe min hy regtig het. Maar Grace weet nie hoe haar baas in die geheim met sy duiwels stoei nie: deur geboue te teiken as die Bird, ’n berugte maar ongeïdentifiseerde graffiti-kunstenaar – ’n alter ego wat Roman se loopbaan kan verwoes en hom in die tronk kan laat beland.
Soos Roman worstel Grace ook met spoke en geheime van haar eie. Ná ’n rampspoedige huwelik haar lewe totaal van koers afgegooi het, het sy besluit dat liefde nooit weer haar drome sal kniehalter nie. Maar soos sy die enigmatiese man agter die reputasie leer ken, is dit asof hulle gebroke stukke stadig inmekaar begin pas … totdat iets onverwags gebeur wat die verloop van hulle verhouding – en albei se lewe – onherroeplik verander.
Die meesterstuk is ʼn splinternuwe roman deur bekroonde New York Times-topverkoper-outeur Francine Rivers wat jou herinner dat genade selfs die mees gebroke persoon in ’n onvolmaakte tog ongelooflike meesterstuk kan verander.
Additional information
Dimensions | 30 × 229 × 152 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Shipping & Delivery
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
R300,30
7 Feasts (Paperback)
In stock
R199,86
Bible Word Searches (Paperback)
In stock
R99,43
Book Of Revelation Made Easy Series (Paperback)
In stock
R155,67
Can You Trust the Bible? (Paperback)
In stock
R45,20
Exodus : Enter God’s Story Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
R179,78
The Armor Of God: Bible Study Book With Video Access (Paperback)
In stock
R230,00
The Bible Study Part One: Old Testament (Paperback)
In stock
R281,22