Die Doelgerigte Lewe (Sagteband)
R199,86
10 in stock
Die mees basiese vraag waarvoor elkeen in die lewe te staan kom, is: Hoekom is ek hier? Wat is my doel? Volgens Rick Warren lê die antwoord by God en sy ewige doel met elke mens se lewe. Ware betekenis en belang kom van insig in en vervulling van die doel waarvoor God ons op die aarde geplaas het.
Die doelgerigte lewe stel lesers in staat om te begryp waaroor die lewe eintlik gaan, en om die lewe te begin leef waarvoor God hulle geskep het.
Deur die gebruik van Bybelse verhale en deur die Bybel self te laat praat, verduidelik Warren God se vyf doelwitte vir ons elkeen:
Ons is beplan vir God se behae: Jou eerste doel is om Hom opreg te aanbid
Ons is gevorm vir God se familie: Jou tweede doel is om opregte sielsgemeenskap te ervaar
Ons is geskep om soos Christus te word: Jou derde doel is om opregte dissipelskap te leer
Ons is gevorm om God te dien: Jou vierde doel is om opregte bediening te beoefen
Ons is gemaak vir ’n sending: Jou vyfde doel is om opregte Evangelieprediking uit te leef
Hierdie hersiene en uitgebreide weergawe beklemtoon die vraag: Wat op aarde doen ek hier? Dit is ook die lewensboodskap van Rick Warren, stigterspastor van Saddleback Church. Die boek is in ’n boeiende styl geskryf en in 42 kort hoofstukke (ses weke) ingedeel wat as dagstukkies gelees kan word, deur kleingroepe bestudeer en deur kerke gebruik kan word.
Dimensions | 20 × 222 × 152 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
52 Weeks In The Word: A Companion For Reading / Bible / Year (Paperback)
In stock
Amplified Outreach Bible (Paperback)
In stock
Bible Word Searches (Paperback)
In stock
Hebrews: Jesus is Better Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
Read This First: A Simple Guide to Getting the Most from the Bible (Paperback)
In stock
The 30-Minute Bible: God’s Story For Everyone (Paperback)
In stock
The Bible Study Part Two: New Testament (Paperback)
In stock