Daaglikse Wysheid Vir Leiers (Kunsleer)

R250,08

Your order qualifies for free shipping!

10 in stock

Estimated delivery dates: May 7, 2025 – May 9, 2025
SKU: 9781415323823 Categories: ,
Description

Suksesvolle leiers word deur die uitdagings wat hulle oorkom gesmee en hul leierskapstog word diukwels deur onverwagte verrassings gekenmerk. John Maxwell se Daaglikse Wysheid vir Leiers is vol wyshede en raad om te versker dat leiers die pas kan volhou. Die 365 dagstukkies is met sorg uit Maxwell se topverkopers oor leierskapontwikkeling gekies. Die toepaslike daaglikse Bybelverse fokus op leierskapkwessies soos sukses, spanwerk en mentorskap. Hierdie nuttige dagstukkieboek sal leiers help om hul kragte te herwin en hul leierskapkennis te versterk om sukses te behaal.

Kenmerke sluit in:
• Nuwe kunsleeromslag
• Sakpas met ‘n lint om jou plek aan te dui
• 365 dagstukkies ingedeel in 12 onderwerpe – een per maand
• 180 x 120 mm
• 11-punt lettergrootte

Additional information
Dimensions 22 × 180 × 120 cm
Audience

Language

Stock

Author

Shipping & Delivery