Bybel-Vasvra – Meer As 580 Bybelraai-Vrae Kaartspeletjie
R118,00
Skerp jou Bybelkennis op met meer as 580 vrae wat jou sal bekendstel aan fassinerende karakters en interessante feite.
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
19 in stock
Estimated delivery dates: March 24, 2025 - March 26, 2025
SKU:
6006937161443
Categories: Aktiwiteit, Games, Gifts
Description
Bring kwaliteit-tyd saam deur as gesin met hierdie vasvra-speletjie! Bybel-vasvra is ’n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.
Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:
• Ou-Testamentiese karakters
• Nuwe-Testamentiese karakters
• Voorwerpe en gebeurtenisse
• Plekke
• Syfers
• Algemeen
Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.
Additional information
Dimensions | 92 × 66 × 26 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Shipping & Delivery
Related products
New Mercies Pastel Pink Flowers Lanyard
In stock
R98,00