Begin Die Reis (Sagteband)
R30,13
10 in stock
Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem.
In Begin die reis sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel.
Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op:
• Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken.
• Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God.
• Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel.
Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry.
As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en Begin die reis sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.
Dimensions | 6 × 170 × 113 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
An Unexpected Revival: Experiencing God’s Goodness Through Disappointment & Doubt PB
In stock
An Unexplainable Life: Recovering The Wonder And Devotion Of The Early Church (Acts 1-12)(Paperback)
In stock
Bible Sudoku: 100 Sudoku Puzzles from Beginner to Master with Solutions (Paperback)
In stock
Create In Me A Heart Of Hope Bible Study (Paperback)
In stock
Experiencing the Heart of Jesus for 52 Weeks Bible Study Revised & Updated (Paperback)
In stock
Hebrews: Jesus is Better Bible Study Book – Storyteller (Paperback)
In stock
Our Father: A Study of the Lord’s Prayer – 6-Week Bible Study (Paperback)
In stock
The Samaritan Woman’s Story: Reconsidering John 4 After #ChurchToo (Paperback)
In stock