Alles Wat Ek Nodig Het (Hardeband)
R248,00
Ontdek in hierdie jaar lange reis hoe God elke dag in jou lewe aan die werk is en hoe Hy in al jou behoeftes voorsien.
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
19 in stock
Estimated delivery dates: April 1, 2025 - April 3, 2025
Description
Of jy nou krag nodig het vir ’n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.
Word bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.
Additional information
Dimensions | 227 × 156 × 23 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Shipping & Delivery
Related products
Leef vir die Ewigheid: 366 Grootdruk-Dagstukke (Hardeband)
In stock
R278,00
Perspektief op die Heilige Gees (Sagteband)
In stock
R78,00
Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)
In stock
R188,00