2025 Skooldagboek – Dagbeplanner – Piksel Bot – Sagteband

R108,00

Die Skooldagboek 2025 vir kinders tussen 8 en 12 met sy opvallende voorblad, bevat nuwe uitdagende aktiwiteite en ‘n persoonlike seksie agterin die boek.

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

19 in stock

Estimated delivery dates: March 31, 2025 - April 2, 2025
SKU: 9781991237316 Categories: , ,
Description

Die Skooldagboek 2025 vir kinders tussen 8 en 12 met sy opvallende voorblad, bevat nuwe uitdagende aktiwiteite en ‘n persoonlike seksie agterin die boek. Met ‘n opwindende nuwe voorkoms sal hierdie dagboek nog gewilder wees as voorheen.

Kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir ‘n ouer of voog se handtekening
• 2025 kalender, Suid-Afrikanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters vir elke kwartaal
• Suid-Afrika se volkslied
• Interessante feite, grappies, koel dinge om uit te toets en veiligheidswenke
• Vermaaklike speletjies soos verbind die kolle, soek die verskille, woordsoek, wiskunde kopkrappers en hoe om ‘n ruimtepak en sonwyser te maak
• 210 x 142 mm, A5 sagteband

Additional information
Dimensions 210 × 142 × 12 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery