2025 Joyce Meyer Dagboek – Dagbeplanner Blougroen – Kunsleer
R288,00
Ervaar inspirasie en bemoediging met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2025.
19 in stock
Ervaar inspirasie en bemoediging met die Joyce Meyer Dagbeplanner 2025. Hierdie beplanner help jou om jou lewe te organiseer terwyl dit ‘n dieper konneksie met God aanmoedig deur daaglikse motivering vir spirituele groei te bied.
Kenmerke sluit in:
• Volledige maandelikse kalenders aan die begin van elke maand
• ‘n Bybelvers en inspirerende boodskap van Joyce aan die begin van elke maand
• ‘n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Daaglikse motiverende aanhalings of Bybelverse
• Extra bladsye vir notas, gebedslyste, verjaarsdae en adresse
• Grootte: 186 x 130 x 23 mm
• Kunsleer
• Vergulde rande en ‘n lint om jou plek aan te dui
• Ook beskikbaar in Engels (9781991237460)
Dimensions | 186 × 130 × 23 cm |
---|---|
Audience | |
Language | |
Stock | |
Author |
Related products
2025 A4 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – ‘n Tyd vir Alles – Kunsleer
In stock
2025 A4 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Ek Weet Wat Ek Beplan – Kunsleer
In stock
2025 Angus Buchan Dagboek – Dagbeplanner – Soek die Here en Sy Krag – Kunsleer Met Rits
In stock
2025 Dagboek – Dagbeplanner – Vir God Is Alles Moontlik – Ringbind
In stock
2025 Dagboek – Kronos Dagbeplanner – ‘n Tyd vir Alles Grys – Kunsleer
In stock
2025 Nina Smit Dagboek – Dagbeplanner vir die Vrou – Hardeband
In stock