2025 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Sterk en Dapper – Kunsleer Met Rits
R298,00
Die Professionele Jaarbeplanner 2025 is ’n omvattende 12-maande-dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het.
19 in stock
Die Professionele Jaarbeplanner 2025 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits. Dit het ook ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.
Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
• ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2025-Desember 2025) in A5-formaat
• ’n Bladsy per dag vir afsprake
• ’n Teksvers vir elke dag
• Plek vir elke dag se doen-lysie
• Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2025
• ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
• ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
• ’n Jaarbeplanner vir 2025 en 2026
• Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• Beplanningsbladsye vir Januarie 2026
• Sterk en Dapper
• Josua 1:9
• 400 bladsye
Related products
2025 A4 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Ek Weet Wat Ek Beplan – Kunsleer
In stock
2025 Executive Diary – Daily Planner – Strong and Courageous – Faux Leather with Zip
In stock
2025 School Diary – Daily Planner – It Is Cool to Be Kind – Blue Specs – Paperback
In stock
2025 Skooldagboek – Dagbeplanner – Daar Is Net Een Soos Jy – Blou Bril – Sagteband
In stock