2025 Dagboek – Dagbeplanner – Vir God Is Alles Moontlik – Ringbind

R98,00

’n Praktiese 12-maande-dagbeplanner met genoeg plek om jou week se afsprake en aktiwiteite te organiseer.

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

19 in stock

Estimated delivery dates: March 31, 2025 - April 2, 2025
SKU: 9780638009392 Categories: , ,
Description

Dagbeplanner 2025 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
• Weekbeplanner vir Januarie 2025 tot Desember 2025
• ’n Kalender vir 2025
• ’n Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
• Vir God Is Alles Moontlik
• Markus 10:27
• 118 bladsye

Additional information
Dimensions 210 × 155 × 15 cm
Audience

Language

Stock

Shipping & Delivery