2025 Angus Buchan Dagboek – Dagbeplanner – Soek die Here en Sy Krag – Kunsleer Met Rits

R298,00

’n 12-maande-dagbeplanner met ’n teksvers of inspirerende gedagte vir elke dag deur die bekende evangelis Angus Buchan.

Add R1500,00 to cart and get free shipping!

19 in stock

Estimated delivery dates: March 24, 2025 - March 26, 2025
SKU: 9780638009019 Categories: , ,
Description

Die Angus Buchan-dagbeplanner 2025 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin. Daar is ’n bladsy per dag vir afsprake met plek om jou eie tye in te vul. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.

Hierdie 12-maande-dagbeplanner bevat:
• Bemoedigende teksverse en inspirerende aanhalings deur Angus Buchan
• Genoeg plek vir notas, adresse, telefoonnommers, persoonlike inligting en doelwitte vir die jaar
• ’n Lys openbare vakansiedae, omrekeningstabelle, en internasionale skakelkodes en tydsones
• ’n Jaarbeplanner vir 2025 en 2026
• ’n Maandbladsy vir elke maand om verjaarsdae, herdenkings of sperdatums aan te teken
• 100 inspirerende beloftes uit die Woord
• Eenkleur-drukwerk
• Soek die Here en Sy Krag
• 1 Kronieke 16:11
• 400 eenkleur-bladsye

Additional information
Dimensions 226 × 160 × 23 cm
Audience

Language

Stock

Author

Shipping & Delivery