2025 A4 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – ‘n Tyd vir Alles – Kunsleer
R348,00
Die Professionele Jaarbeplanner 2025 is ’n omvattende 12-maande-dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het.
19 in stock
Die Professionele Jaarbeplanner 2025 is ’n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner het ’n kunsleer-omslag en ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.
Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:
• ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2025-Desember 2025) in A4-formaat
• ’n Bladsy per dag vir afsprake
• ’n Teksvers vir elke dag
• Plek vir elke dag se doen-lysie
• Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2025
• ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
• ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
• ’n Jaarbeplanner vir 2025 en 2026
• Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
• Beplanningsbladsye vir Januarie 2026
• ‘n Tyd vir Alles
• Prediker 3:1
• 400 bladsye
Related products
2025 Dagboek – Kronos Dagbeplanner – ‘n Tyd vir Alles Grys – Kunsleer
In stock
2025 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Sterk en Dapper – Kunsleer Met Rits
In stock
2025 Skooldagboek – Dagbeplanner – Daar Is Net Een Soos Jy – Blou Bril – Sagteband
In stock
2025 Skooldagboek – Dagbeplanner vir Seuns – Sagteband
In stock
Ezekiel (The NIV Application Commentary)(Hardcover)
R714,00