101 Seëninge Vir ’n Kosbare Vriendin Afrikaans Boxed Cards
R89,39
Add R1500,00 to cart and get free shipping!
10 in stock
SKU:
6006937166080
Categories: Boxed Set, Boxes Of Blessings, Impulse Items
Description
Ware vriende is ’n seën uit God se hand! Sê vir ’n vriendin hoeveel jy haar waardeer deur vir haar 101 Seëninge vir ’n kosbare vriendin te gee.
Die 51 volkleur-kaartjies het inspirerende aanhalings en teksverse wat daardie koester-vriendin se hart sal raak. Die kaartjies is aan beide kante gedruk en is verpak in ’n stewige boksie, wat net so as ’n geskenkie gegee kan word, of die kaartjies kan individueel met ’n vriendin gedeel word. Die veeldoelige kaartjies kan ook gebruik word as ’n boekmerk of om ’n geskenk af te rond.
• Boksie met 51 volkleur-kaartjies, aan beide kante gedruk.
• Bevat 101 inspirerende aanhalings en teksverse oor vriendskap.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 Blessings for a Precious Friend.
• Trust In The Lord – Navy & Tan Collection
Shipping & Delivery
Related products
Cup Of Sunshine Stackable Two Piece Ceramic Mug Set
In stock
R230,00
Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)
In stock
R149,65
For Husband & Wives 88 Conversation Starters Boxed Cards
In stock
R129,56
Joy In His Presence Cards In Tin
In stock
R160,70
The Action Bible Guess It Game (Boxed Set)
In stock
R149,65
The Mark Of The Lion 3-In-1 (Boxed Set)
In stock
R1104,78
Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin
In stock
R199,86
Would You Rather?: Bible-Based Conversation Starters for Families Boxed Cards
In stock
R129,56